Send or share

Die Vernuftige Verkleurmannetjie (Afrikaans, Paperback)

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuin verkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.
R75
List Price R80
Save R5 6%

Pay from as little as R18.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles750
Delivery AdviceOut of stock
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuin verkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Nature

Country of origin

South Africa

Release date

October 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Illustrators

Dimensions

225 x 265 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

28

ISBN-13

978-1-77584-068-8

Barcode

9781775840688

Languages

value

Categories

LSN

1-77584-068-9

Trending On Loot