0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Die Versoeking Van Thomas Maas (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R225
Discovery Miles 2 250
You Save: R75 (25%)

Die Versoeking Van Thomas Maas (Afrikaans, Paperback)

Chris Karsten

 (sign in to rate)
List price R300 Loot Price R225 Discovery Miles 2 250 You Save R75 (25%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, nou as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, huisvrou en eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om met die bewyse vorendag te kom.

Die roman begin egter by die einde van die verhaal, waar Ella haar finale verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar ons weet nie wie die slagoffer is nie, en nog minder, wie die skurk.

'n Verskeidenheid karakters word betrek in Die versoeking van Thomas Maas, waaronder Thomas, sy vrou, hul tienertweeling, Maas se pa, wat aan dementia ly, en ook die hoof van 'n perdeskool, Amalia Rojas.

'n Verbysterende roman deur een van die mees ervare spanningsromanskrywers in Afrikaans. Karsten dop die genre se reŽls op sy kop, en kom vorendag met 'n hoogtepunt nie net in sy eie oeuvre nie, maar in die Afrikaanse krimi≠korpus

General

Imprint: Human & Rousseau
Release date: September 2020
Authors: Chris Karsten
Dimensions: 235 x 154 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 352
ISBN-13: 978-0-7981-8116-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
LSN: 0-7981-8116-8
Barcode: 9780798181167

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners