Swart Kat Slaan Neer, Boek 1 (Afrikaans, Paperback, Reprint ed)

,
Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ’n mamba, geruisloser as ’n arend, so sterk soos ’n bees en so onverskrokke soos ’n ratel! In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met ’n sluwe klouterdief, kunsdiewe en ’n gewetenlose terroris, en almal sal weet dat dit die Swart Kat is wat toegeslaan het … of sal hulle?

R100
List Price R120
Save R20 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1000
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ’n mamba, geruisloser as ’n arend, so sterk soos ’n bees en so onverskrokke soos ’n ratel! In hierdie reeks avonture kruis hy swaarde met ’n sluwe klouterdief, kunsdiewe en ’n gewetenlose terroris, en almal sal weet dat dit die Swart Kat is wat toegeslaan het … of sal hulle?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

February 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Dimensions

211 x 137 x 11mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

100

Edition

Reprint ed

ISBN-13

978-1-86919-691-2

Barcode

9781869196912

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-691-0



Trending On Loot