0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Roadcraft, driving & the Highway Code

Buy Now

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R52
Discovery Miles 520
You Save: R13 (20%)

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding (Afrikaans, Paperback)

Clive Gibson, Gavin Hoole

 (1 rating, sign in to rate)
List price R65 Loot Price R52 Discovery Miles 520 You Save R13 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Hersien, met opgedateerde inligting en 地 helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 地 omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motor?etse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 地 oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente opgestel word. 地 Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing opsom, is na die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 地 opsionele skakel tot 地 aanlyn-selftoetsfasiliteit.

General

Imprint: Struik Lifestyle
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Clive Gibson • Gavin Hoole
Dimensions: 280 x 215 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-4323-0329-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests
Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Roadcraft, driving & the Highway Code
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
LSN: 1-4323-0329-5
Barcode: 9781432303297

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners