0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Die Goeie Vrou En Ander Mites (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R167
Discovery Miles 1 670

Share your images

Die Goeie Vrou En Ander Mites (Afrikaans, Paperback)

Corlia Fourie

 (sign in to rate)
Loot Price R167 Discovery Miles 1 670

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Corlia Fourie se debuutbundel Die Goeie Vrou En Ander Mites is ’n versameling toeganklike, pretensielose verse met ’n sterk anekdotiese inslag. Die meeste daarvan is satiriese verse wat getuig van ’n fyn intelligente, deurdagte en genuanseerde beleweniswęreld.

Die gedigte word in vyf afdelings verdeel. In die eerste afdeling “Die goeie vrou” vind die leser portretstudies van bepaalde vroue, die tweede afdeling “Tuis en uit” handel meestal oor huislike ruimtes, die derde afdeling “Die wye węreld in” bevat meestal reisverse, die voorlaaste afdeling “Bloeityd” handel oor die digter se kinderjare en latere siekte (kanker) en die slotafdeling “Kierang en ander hebbelikhede” bevat verse wat sosiale kommentaar lewer op die breër gemeenskap.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: August 2018
Authors: Corlia Fourie
Dimensions: 213 x 137 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 84
ISBN-13: 978-1-4853-0956-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Local Author Showcase
Promotions
LSN: 1-4853-0956-5
Barcode: 9781485309567

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners