Skryf Afrikaans Van A Tot Z - Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers (Afrikaans, Paperback)


Sedert die verskyning van die titel in 2003 was daar veranderinge op die wereldtoneel, in die Suid-Afrikaanse mediabedryf, aan die taalfront en in die praktyk van wetenskaplike teksversorging wat die hersiening van die toonaangewende stylgids genoodsaak het. Een daarvan was die verskyning van die tiende, omvattend herbewerkte uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels in 2009. In die hersiene uitgawe van SAAZ word spesiaal aandag geskenk aan die korrekte, wetenskaplike gebruik van elektroniese (naslaan)bronne. As gevolg van die verskyning van Afrikaanse poniekoerante op die plaaslike mediatoneel word daar ook kortliks gekyk na die universele verskille in die onderskeie taalbenaderings van hoofstroom- en poniekoerante. Die bestaande twee dele van SAAZ is dus hersien en bygewerk, en 'n derde, kort deel bygevoeg oor die praktyk van professionele, wetenskaplike teksversor-ging. SAAZ bevat ook 'n lys voorbeelde en verduidelikings van 100 van die algemeenste soorte foute wat in Afrikaanse skryf- en redigeerwerk gemaak word, asook 'n lys Kaapse vernakulere Afrikaanse woorde en uitdrukkings (Kaapsevlakteafrikaans).

R467
List Price R485

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles4670
Free Delivery
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Sedert die verskyning van die titel in 2003 was daar veranderinge op die wereldtoneel, in die Suid-Afrikaanse mediabedryf, aan die taalfront en in die praktyk van wetenskaplike teksversorging wat die hersiening van die toonaangewende stylgids genoodsaak het. Een daarvan was die verskyning van die tiende, omvattend herbewerkte uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels in 2009. In die hersiene uitgawe van SAAZ word spesiaal aandag geskenk aan die korrekte, wetenskaplike gebruik van elektroniese (naslaan)bronne. As gevolg van die verskyning van Afrikaanse poniekoerante op die plaaslike mediatoneel word daar ook kortliks gekyk na die universele verskille in die onderskeie taalbenaderings van hoofstroom- en poniekoerante. Die bestaande twee dele van SAAZ is dus hersien en bygewerk, en 'n derde, kort deel bygevoeg oor die praktyk van professionele, wetenskaplike teksversor-ging. SAAZ bevat ook 'n lys voorbeelde en verduidelikings van 100 van die algemeenste soorte foute wat in Afrikaanse skryf- en redigeerwerk gemaak word, asook 'n lys Kaapse vernakulere Afrikaanse woorde en uitdrukkings (Kaapsevlakteafrikaans).

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Pharos Dictionaries

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

222 x 155 x 42mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

767

ISBN-13

978-1-86890-112-8

Barcode

9781868901128

Languages

value

Categories

LSN

1-86890-112-2



Trending On Loot