Omvou Deur Genade (Afrikaans, Paperback)


366 vreugdevolle oordenkings wat jou inspireer om voluit te leef terwyl jy omvou word deur God se genade.

Vandat ons ons oë oopmaak in die oggend totdat ons dit toemaak in die aand, is die lewe ʼn dolle gejaag. Dit is dus geen wonder dat ons soms uit­geput en totaal oorweldig voel en wonder hoe ons deur die volgende dag gaan kom nie.

Omvou deur genade motiveer vroue om tot God te nader en die vrede van ʼn toegewyde en stand­houdende geloof te leer ken. Die 366 kort maar kragtige oorden­kings spesiaal vir vroue op alle vlakke van die samele­wing, sal jou uitkyk op jou dag verander en jou die inspirasie gee wat jy so nodig het! Dalene Reyburn gesels in hierdie volkleur-dagboek oor temas soos gesindheid, ver­genoegd­heid, bemoediging, geloof, genade, hoop, vrede, gebed, verhoudings en geestelike groei.

Wees vandag die beste jý! Vier die lewe. Sien die wonder in die alledaagse. Leer om voluit en hartstogtelik vir God te leef terwyl jy omvou word deur sy genade.

Ook beskikbaar in Engels onder die title Walking in Grace.


R157
List Price R190
Save R33 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1570
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

366 vreugdevolle oordenkings wat jou inspireer om voluit te leef terwyl jy omvou word deur God se genade.

Vandat ons ons oë oopmaak in die oggend totdat ons dit toemaak in die aand, is die lewe ʼn dolle gejaag. Dit is dus geen wonder dat ons soms uit­geput en totaal oorweldig voel en wonder hoe ons deur die volgende dag gaan kom nie.

Omvou deur genade motiveer vroue om tot God te nader en die vrede van ʼn toegewyde en stand­houdende geloof te leer ken. Die 366 kort maar kragtige oorden­kings spesiaal vir vroue op alle vlakke van die samele­wing, sal jou uitkyk op jou dag verander en jou die inspirasie gee wat jy so nodig het! Dalene Reyburn gesels in hierdie volkleur-dagboek oor temas soos gesindheid, ver­genoegd­heid, bemoediging, geloof, genade, hoop, vrede, gebed, verhoudings en geestelike groei.

Wees vandag die beste jý! Vier die lewe. Sien die wonder in die alledaagse. Leer om voluit en hartstogtelik vir God te leef terwyl jy omvou word deur sy genade.

Ook beskikbaar in Engels onder die title Walking in Grace.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot