Hoe Verklaar Jy Dit? # 2 (Afrikaans, Paperback)


Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe Verklaar Jy Dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie.

In Hoe Verklaar Jy Dit? 2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie.

Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe Verklaar Jy Dit? 2 jou nog meer fassineer.


R262
List Price R369
Save R107 29%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2620
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe Verklaar Jy Dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie.

In Hoe Verklaar Jy Dit? 2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie.

Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe Verklaar Jy Dit? 2 jou nog meer fassineer.

Customer Reviews

Average Rating  (3 Customers)

Product Details

General

Imprint

Penguin Books

Country of origin

South Africa

Series

Hoe Verklaar Jy Dit?, 2

Release date

September 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Editors

Dimensions

235 x 152 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

209

ISBN-13

978-1-77609-203-1

Barcode

9781776092031

Languages

value

Categories

LSN

1-77609-203-1



Trending On Loot