0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine

Buy Now

Die Dokter as Vennoot (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R186
Discovery Miles 1 860
Die Dokter as Vennoot (Afrikaans, Paperback): Dawie van Velden
Die Dokter as Vennoot (Afrikaans, Paperback): Dawie van Velden

Share your images

Die Dokter as Vennoot (Afrikaans, Paperback)

Dawie van Velden

 (sign in to rate)
Loot Price R186 Discovery Miles 1 860

Bookmark and Share

Expected dispatch within 10 - 15 working days

Van 2006 tot 2011 het dr. Dawie van Velden honderde lesers se mediese vrae in Huisgenoot beantwoord. Die dokter as vennoot is 'n versameling van dr. Dawie se reguit, eenvoudige antwoorde. Beroerte, bloeddruk, aknee en seksuele disfunksie is van die algemene mediese toestande wat dr. Dawie bespreek, maar seldsame siektes soos Kawasaki-sindroom en Huntington se siekte word ook in alledaagse Afrikaans verduidelik. Dr. Dawie van Velden glo dat die dokter daar is om die publiek te help. Dit is waarom hy jare van sy tyd gewy het aan mense se navrae aan Huisgenoot oor hulle gesondheid, hulle lewens en hulle vrese. Met die boek op jou koffietafel bly een van die gewildste huisdokters in Suid-Afrika jou gesondheidsvennoot. Dr. Dawie van Velden praktiseer in Pietersburg en Sabie waarna hy aansluit by die UOVS as Direkteur van die Studentegesondheidsdiens. In 1984 word hy aangestel as senior lektor aan die Universiteit van Stellenbosch waar hy die Departement Huisartskunde vestig tot en met sy aftrede in 2003. Hy ontwikkel ín belangstelling in sportgeneeskunde en holistiese gesondheidsorg en is betrokke by navorsing oor die gesondheidsvoordele van matige wynverbruik en die Mediterreense dieet.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: July 2011
Authors: Dawie van Velden
Dimensions: 222 x 152mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 260
ISBN-13: 978-1-86919-466-6
Barcode: 9781869194666
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine
Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, huis en gesin
Promotions
LSN: 1-86919-466-7

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners