0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Die Verdagte (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R40 (17%)
Die Verdagte (Afrikaans, Paperback): Dee Henderson

Die Verdagte (Afrikaans, Paperback)

Dee Henderson

Series: Evie Blackwell

 (sign in to rate)
List price R229 Loot Price R189 Discovery Miles 1 890 You Save R40 (17%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Evie Blackwell se reputasie as topspeurder van die Illinois-staatspolisie het gesorg dat sy aangestel word in die goewerneur se nuwe elite-taakspan vir onopgeloste sake van vermiste persone. Die taakspan is onder groot druk om vinnig resultate te lewer.

Evie en David Marshal ondersoek twee onverwante sake van vermiste persone in voorstedelike Chicago. In haar soeke na ’n vermiste student, krap Evie ou wonde oop in ’n hegte gemeenskap, terwyl David soek na ’n vermiste privaatspeurder wie se laaste kliŽnt ’n invloedryke man was.

Met ’n diep oortuiging dat geregtigheid moet geskied, is Evie en David albei onverbiddelik in hulle soeke na die waarheid. Maar daar is ook vrae in Evie se persoonlike lewe wat beantwoord moet word.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Series: Evie Blackwell
Authors: Dee Henderson
Dimensions: 210 x 142 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 344
ISBN-13: 978-1-4316-2120-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4316-2120-X
Barcode: 9781431621200

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners