Send or share

Deur Trauma (Afrikaans, Paperback)

Vir die eerste keer word mense wat deur trauma gaan, of gegaan het, uit vier dissiplines bemagtig. 'n Groot span uitgesoekte sielkundiges, dokters, regslui en teoloe bied bevatlike, vars wetenskaplike en teologies deurdagte inligting aan elke getraumatiseerde persoon. Dit is genesings- en herlewingstoerusting. Die traumatemas in Boek 5 is: Deur die trauma van gestremdheid en fisieke verlamming; deur die trauma van gemoeds- en persoonlikheidsversteurings; deur die trauma van mobiliteitsverlies; deur die trauma van oudword; deur die trauma van Parkinsonsiekte; deur die trauma van Alzheimersiekte. Die laaste hoofstuk bevat vrae en antwoorde oor terapiee, toetse en medikasie.
R138

Pay from as little as R34.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1380

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 2 - 4 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Vir die eerste keer word mense wat deur trauma gaan, of gegaan het, uit vier dissiplines bemagtig. 'n Groot span uitgesoekte sielkundiges, dokters, regslui en teoloe bied bevatlike, vars wetenskaplike en teologies deurdagte inligting aan elke getraumatiseerde persoon. Dit is genesings- en herlewingstoerusting. Die traumatemas in Boek 5 is: Deur die trauma van gestremdheid en fisieke verlamming; deur die trauma van gemoeds- en persoonlikheidsversteurings; deur die trauma van mobiliteitsverlies; deur die trauma van oudword; deur die trauma van Parkinsonsiekte; deur die trauma van Alzheimersiekte. Die laaste hoofstuk bevat vrae en antwoorde oor terapiee, toetse en medikasie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

December 2006

Availability

Expected to ship within 2 - 4 working days

Authors

Dimensions

222 x 152 x 17mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

312

ISBN-13

978-0-7993-3587-3

Barcode

9780799335873

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3587-8

Festive Book Recommendations

COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions