Dewald Wasserfall - Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde (CD)


Dewald Wasserfall is hier met Vergeet wat jy weet van liefde. Die album het n diep betekenis met melodie wat almal gaan laat saamsing en op plekke die hartsnare roer. Die tema van die album handel oor liefde en vertel van waardevolle lewenslesse wat elke persoon al geleer het. Al die liedere op die album is oorspronklike snitte uit Dewald Wasserfall se pen. Johan Vorster het ook sy pen geleen en hand bygesit om die album te vervaardig.

Dewald het reeds op platinum verkopers se albums geskryf soos Jay, Karlien van Jaarsveld, Lianie May en Bok van Blerk. Met sy eerste solo album bewys die man dat sy stem kan kers opsteek by al die groot name. Dewald het groot naam gemaak met treffers soos Suikerbos en Duisend jaar wat verskyn het op sy vorige Wasserfall albums. Op die album trek hy vir die gewilde liedjies n nuwe baadjie aan. Die onlangse radiotreffer, My hart se hongersnood saam met Karlien van Jaarsveld is ook by die album ingesluit.

Dewald geniet groot aansien by bekende name in die bedryf en Theuns Jordaan het in sy nuutste album die volgende geskryf : Spesiale erkenning aan Dewald Wasserfall wat betref Hartseer vir die ren. Dis in sy liedjie So eensaam soos die son waar ek die eerste keer die woorde Gooi jou hartseer gehoor het. Dankie vir hierdie stukkie inspirasie. Kyk uit vir sy volgende album in samewerking met Johan Vorster Songs.


R62

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles620
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dewald Wasserfall is hier met Vergeet wat jy weet van liefde. Die album het n diep betekenis met melodie wat almal gaan laat saamsing en op plekke die hartsnare roer. Die tema van die album handel oor liefde en vertel van waardevolle lewenslesse wat elke persoon al geleer het. Al die liedere op die album is oorspronklike snitte uit Dewald Wasserfall se pen. Johan Vorster het ook sy pen geleen en hand bygesit om die album te vervaardig.

Dewald het reeds op platinum verkopers se albums geskryf soos Jay, Karlien van Jaarsveld, Lianie May en Bok van Blerk. Met sy eerste solo album bewys die man dat sy stem kan kers opsteek by al die groot name. Dewald het groot naam gemaak met treffers soos Suikerbos en Duisend jaar wat verskyn het op sy vorige Wasserfall albums. Op die album trek hy vir die gewilde liedjies n nuwe baadjie aan. Die onlangse radiotreffer, My hart se hongersnood saam met Karlien van Jaarsveld is ook by die album ingesluit.

Dewald geniet groot aansien by bekende name in die bedryf en Theuns Jordaan het in sy nuutste album die volgende geskryf : Spesiale erkenning aan Dewald Wasserfall wat betref Hartseer vir die ren. Dis in sy liedjie So eensaam soos die son waar ek die eerste keer die woorde Gooi jou hartseer gehoor het. Dankie vir hierdie stukkie inspirasie. Kyk uit vir sy volgende album in samewerking met Johan Vorster Songs.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Coleske Artists

Release date

August 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Dimensions

125 x 142 x 10mm (L x W x T)

Format

CD

Categories

LSN

XQU-85Q-MFH-4

Tracks

Audio CD

  1. Vergeet wat jy weet van liefde
  2. Eendag as ons groot is
  3. Sewentien
  4. Gebore met ‘n stukkende hart
  5. Jy’s beautiful vir my
  6. Voor jy moet gaan
  7. Goeie wyn en slegte gewoontes
  8. Die klank wat ‘n hart maak
  9. Sal dit genoeg kan wees
  10. Suikerbos
  11. Duisend jaar
  12. Hart se hongersnood (duet met Karlien van Jaarsveld)
  13. Laat



Trending On Loot