Blomme in Sy- En Organzalint (Paperback)

,
Hierdie boek met onweerstaanbare stap-vir-stap-projekte is toegespits op klein blommetjies in sy- en organzalint. Deur garing- en lintborduurwerk, stumpwerk en ander tegnieke te kombineer, kan jy bekoorlike aarbeiblommetjies, pragtige narsings, madeliefiekrans, manjifieke wilderose, 3D kamille- en papawerblomme met skoenlappers en liewenheersbesies en nog baie meer maak. Sylintentoesiaste, van groentjies tot ervare borduurders, sal in die boek hope inligting en nuwe tegnieke kry wat hulle sal inspireer en in staat stel om 'n groot verskeidenheid lewensgetroue blomme en diertjies van lint en gare te skep. Al die voltooide projekte is kleiner as A4-grootte en patrone van al die oorspronklike ontwerpe word ingesluit. Daar is maklik verstaanbare aanwysings oor hoe om die borduur- en stumpwerk in lae aan te bring sodat die verruklike driedimensionele voorkoms verkry word. Volledige stap-stap-foto's en 'n geillustreerde lys van steke maak al die projekte haalbaar.

R205

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2050
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie boek met onweerstaanbare stap-vir-stap-projekte is toegespits op klein blommetjies in sy- en organzalint. Deur garing- en lintborduurwerk, stumpwerk en ander tegnieke te kombineer, kan jy bekoorlike aarbeiblommetjies, pragtige narsings, madeliefiekrans, manjifieke wilderose, 3D kamille- en papawerblomme met skoenlappers en liewenheersbesies en nog baie meer maak. Sylintentoesiaste, van groentjies tot ervare borduurders, sal in die boek hope inligting en nuwe tegnieke kry wat hulle sal inspireer en in staat stel om 'n groot verskeidenheid lewensgetroue blomme en diertjies van lint en gare te skep. Al die voltooide projekte is kleiner as A4-grootte en patrone van al die oorspronklike ontwerpe word ingesluit. Daar is maklik verstaanbare aanwysings oor hoe om die borduur- en stumpwerk in lae aan te bring sodat die verruklike driedimensionele voorkoms verkry word. Volledige stap-stap-foto's en 'n geillustreerde lys van steke maak al die projekte haalbaar.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Metz Press

Country of origin

South Africa

Release date

April 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

260 x 190 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-1-928201-01-4

Barcode

9781928201014

Categories

LSN

1-928201-01-6



Trending On Loot