Die Mooiste Storiebybel - Mooiste Woorde Vir Klein Dogtertjies (Afrikaans, Paperback)


Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wereld van 'n klein dogtertjie! God wil he sy moet weet Hy het hierdie wereld, vol van sy liefde, vir haar gegee. Die mooiste Storiebybel sluit 40 spesiale Bybelstories in wat elke dogtertjie sal wys hoe lief God vir haar en sy ander kinders is. 'n Kosbare gedagte om oor te dink ('n samevattende sinnetjie) en Kosbare woorde (maklike Bybelverse) om te memoriseer word by elke storie bygewerk om God se Woord met die dogtertjie se lewe te verbind. Die 20 Ou-Testamentiese stories en 20 Nuwe-Testamentiese stories in Die mooiste Storiebybel sal klein dogtertjies help om te sien hoe wonderlik God se liefde vir haar en al sy ander kinders werklik is.

R165
List Price R200
Save R35 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1650
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wereld van 'n klein dogtertjie! God wil he sy moet weet Hy het hierdie wereld, vol van sy liefde, vir haar gegee. Die mooiste Storiebybel sluit 40 spesiale Bybelstories in wat elke dogtertjie sal wys hoe lief God vir haar en sy ander kinders is. 'n Kosbare gedagte om oor te dink ('n samevattende sinnetjie) en Kosbare woorde (maklike Bybelverse) om te memoriseer word by elke storie bygewerk om God se Woord met die dogtertjie se lewe te verbind. Die 20 Ou-Testamentiese stories en 20 Nuwe-Testamentiese stories in Die mooiste Storiebybel sal klein dogtertjies help om te sien hoe wonderlik God se liefde vir haar en al sy ander kinders werklik is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

March 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

191 x 159 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

124

ISBN-13

978-1-4316-1435-6

Barcode

9781431614356

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1435-1



Trending On Loot