0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller

Not currently available

Saliger (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R245
Discovery Miles 2 450
You Save: R40 (14%)

Saliger (Afrikaans, Paperback)

Dibi Breytenbach

 (sign in to rate)
List price R285 Loot Price R245 Discovery Miles 2 450 You Save R40 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is ’n aanklaer in ’n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie.

Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, ’n lid van MilitÍre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds ’n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie.

Om Amalia se lewe verder te vergal is daar ’n blonde kougomkouende pop, ’n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, ’n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en ’n klewerige polisiekaptein met ’n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref.

Hierdie oŽnskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word ’n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken ...

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: June 2015
Authors: Dibi Breytenbach
Dimensions: 197 x 130 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 304
ISBN-13: 978-0-7993-7534-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-7993-7534-9
Barcode: 9780799375343

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners