Send or share

Die Antwoord-Reeks Graad 10 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters deeglik behandel. Dit bied ’n nuwe begin aan leerders met leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad 10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker, veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen, ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP wat geleer word, leer om wanbegrippe te oorkom en verstaan uit die staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.
R283

Pay from as little as R70.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2830

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 10 - 15 working days

1 more Sellers from R324
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters deeglik behandel. Dit bied ’n nuwe begin aan leerders met leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad 10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker, veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen, ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP wat geleer word, leer om wanbegrippe te oorkom en verstaan uit die staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions