Send or share

Die Antwoord-Reeks Graad 9 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

Hierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules. Hierdie 2 in 1 publikasie bevat: Onderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde – om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester. Eksamenvraestelle en Memo’s wat leerders leer om teorie toe te pas. Die eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou. Die tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieel. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede. Hierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.
R282

Pay from as little as R70.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2820

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie Graad 9-publikasie bied uiters deeglike en omvattende oefeninge om noodsaaklike tegnieke en konsepte soos wat deur die Graad 9 KABV-kurrikulum vereis word, te bemeester. Dit bevat ook nuttige opsommings van feite en formules. Hierdie 2 in 1 publikasie bevat: Onderwerpgebaseerde Vrae en Antwoorde – om begrip van teorie, tegnieke en konsepte te bemeester. Eksamenvraestelle en Memo’s wat leerders leer om teorie toe te pas. Die eerste afdeling bied vrae per onderwerp. Die vrae is gegradeer sodat die konsepte stap vir stap kan ontwikkel. Op hierdie manier word die begrip, kennis en selfvertroue van die leerder opgebou. Die tweede afdeling bestaan uit eksamenvraestelle wat die standaard en gewigte per onderwerp soos deur KABV vereis, weerspieel. Gedetailleerde oplossings met aanvullende verduidelikings, notas en wenke ontwikkel die leerder se eksamenvaardighede. Hierdie uiters volledige studiegids sal vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

The Answer

Country of origin

South Africa

Series

Die Antwoord-Reeks

Release date

November 2016

Availability

Expected to ship within 4 - 6 working days

Authors

,

Dimensions

297 x 210 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-920568-97-9

Barcode

9781920568979

Languages

value

Categories

LSN

1-920568-97-2

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions