Send or share

Die Beste Ding Since Popcorn (Afrikaans, Paperback)

'n Donker wereld van dwelms, 'n lewe in die strate, dwelmsindikate en die tronk. Dit is 'n lewe wat maar alte bekend is aan Rocher. Die lewe het hom mis­han­del. Hy moes staande bly deur sy ouers se egskei­ding, vyf stiefpa's en seksuele moles­tering. Rocher het homself oortuig dwelms is sy enigste troos, sy enigste liefde. Tog is Die beste ding since popcorn 'n verhaal van hoop, oorwinning en verlossing. Deur Jesus se bloed en God se on­beperkte genade en liefde word Rocher bevry van sy verslawing, maar eers nadat hy die diepste duisternis oorleef het: Pollsmoor-gevangenis.
R147

Pay from as little as R36.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1470

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 2 - 4 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Donker wereld van dwelms, 'n lewe in die strate, dwelmsindikate en die tronk. Dit is 'n lewe wat maar alte bekend is aan Rocher. Die lewe het hom mis­han­del. Hy moes staande bly deur sy ouers se egskei­ding, vyf stiefpa's en seksuele moles­tering. Rocher het homself oortuig dwelms is sy enigste troos, sy enigste liefde. Tog is Die beste ding since popcorn 'n verhaal van hoop, oorwinning en verlossing. Deur Jesus se bloed en God se on­beperkte genade en liefde word Rocher bevry van sy verslawing, maar eers nadat hy die diepste duisternis oorleef het: Pollsmoor-gevangenis.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

May 2006

Availability

Expected to ship within 2 - 4 working days

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-77000-266-1

Barcode

9781770002661

Languages

value

Categories

LSN

1-77000-266-9

Festive Book Recommendations

COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions