Want sy en haar sus is op pad. Richtersveld toe. Om tussen Eksteenfontein en Khuboes hul pa se kluis – en sy sneeujas – nou ná sy dood oor ’n afgrond te boender.
Terwyl die twee vroue reis, ontvou die verhaal van Willemien en haar pa:
’n Storie oor ’n Afrikaanse Al Capone, ’n man wie se duister sakeondernemings nie net tot die grense van Suid-Afrika beperk was nie. In Palm Springs dra sy lyfwagte koeldrank vir die fbi-agente aan vanwaar hulle sy huis dophou. Vroeër jare moet Willemien in haar pa se kattebak wegkruip terwyl hy sake in verlate parkeerareas doen. Ná sulke uitstappies was haar beloning altyd ’n lekkerny, en só word haar lewenslange stryd met kos aangevuur.
Van Kaapstad na San Francisco en selfs Sri Lanka, met ’n wavrag vol seks, drugs & rock ’n’ roll, tref Anoeschka von Meck se nuutste roman jou soos ’n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop wat van ons denkende, spirituele wesens maak.
Pay from as little as R69.25Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days

Imprint | Penguin Random House South Africa |
Country of origin | South Africa |
Release date | October 2020 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Anoeschka Von Meck |
Dimensions | 254 x 156 x 30mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 384 |
ISBN-13 | 978-1-4859-0410-6 |
Barcode | 9781485904106 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4859-0410-2 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions