Send or share

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse (Afrikaans, Paperback, New edition)

Hersien en met opgedateerde inligting, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 'n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsionele skakel tot aanlyn-oefeninge by www.k53-test-co.za.
R451

Pay from as little as R112.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles4510

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hersien en met opgedateerde inligting, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 'n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsionele skakel tot aanlyn-oefeninge by www.k53-test-co.za.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Lifestyle

Country of origin

South Africa

Release date

September 2012

Availability

Expected to ship within 4 - 6 working days

Authors

,

Dimensions

280 x 215 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

144

Edition

New edition

ISBN-13

978-1-4323-0068-5

Barcode

9781432300685

Languages

value

Categories

LSN

1-4323-0068-7

Books In Stock

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions