Die reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oe van Gerald Burger bied 'n in-diepte blik op die lewe van 'n heldersiende.
'n Individu wat geseen is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die "anderkant" oor te gaan.
Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days
Die reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oe van Gerald Burger bied 'n in-diepte blik op die lewe van 'n heldersiende.
'n Individu wat geseen is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die "anderkant" oor te gaan.
There was spelling mistakes in the book as well as incorrect facts that slipped through. I found it boring with nothing new.
Die boek is baie swak geskryf. Dit bevat 'n magdom taalkundige foute. Dit is nie goed geredigeer of geproeflees nie. Ek hou van Gerald Burger, en ek dink hy verdien 'n beter biografie as hierdie onsamehangende, amateuragtige, dikwels vulgêre poging.
Imprint | Naledi |
Country of origin | South Africa |
Release date | June 2022 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Yolanda Barnard-Lemmer |
Dimensions | 213 x 137 x 15mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
ISBN-13 | 978-1-928530-99-2 |
Barcode | 9781928530992 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-928530-99-0 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions