Send or share

Dol Ooor Boeke - Hoekom En Wat Om Vir Jou Kind Te Lees (Paperback)

Hierdie ideesboek bevat waardevolle raad en voorstelle vir ouers en versorgers wat wil seker maak dat hul kinders van kleins af lief is vir boeke - eers as babas, dan eerste lesers, laerskoollesers, die tusseninners en tieners. Bekende boekresensent Jay Heale verslind boeke en deel die kennis wat hy in 'n leeftyd van noue betrokkenheid by boeke opgedoen het met aansteeklike entoesiasme. Die boek sluit 'n skatkis van aanbevole boeke vir die boekrak in, met spesifieke verwysings na oorspronklike Afrikaanse boeke en stories deur Lona Gericke (afgetrede hoof van Bellville Openbare Biblioteek se kinderafdeling). Daar word ook deurgaans in die hoofteks voorbeelde gegee van spesifieke leesstof en klassieke keuses. Verder word boeke oor boeke en inligting oor biblioteke bespreek, asook elektroniese leesstof en die manier waarop tegnologie die manier waarop ons lees, beinvloed het.
R183

Pay from as little as R45.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1830

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie ideesboek bevat waardevolle raad en voorstelle vir ouers en versorgers wat wil seker maak dat hul kinders van kleins af lief is vir boeke - eers as babas, dan eerste lesers, laerskoollesers, die tusseninners en tieners. Bekende boekresensent Jay Heale verslind boeke en deel die kennis wat hy in 'n leeftyd van noue betrokkenheid by boeke opgedoen het met aansteeklike entoesiasme. Die boek sluit 'n skatkis van aanbevole boeke vir die boekrak in, met spesifieke verwysings na oorspronklike Afrikaanse boeke en stories deur Lona Gericke (afgetrede hoof van Bellville Openbare Biblioteek se kinderafdeling). Daar word ook deurgaans in die hoofteks voorbeelde gegee van spesifieke leesstof en klassieke keuses. Verder word boeke oor boeke en inligting oor biblioteke bespreek, asook elektroniese leesstof en die manier waarop tegnologie die manier waarop ons lees, beinvloed het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Metz Press

Country of origin

South Africa

Release date

December 2011

Availability

Expected to ship within 4 - 6 working days

Authors

Dimensions

245 x 170 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

136

ISBN-13

978-1-920479-27-5

Barcode

9781920479275

Categories

LSN

1-920479-27-9

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions