0
Your cart

Your cart is empty

Books > Business & Economics > Business & management > Ownership & organization of enterprises

Buy Now

Fortuine - Die Wel En Wee Van Afrikaner-Magnate (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R248
Discovery Miles 2 480
You Save: R62 (20%)

Other Buying Options

Seller Price R336
Expected to ship within 7 - 10 working days

Fortuine - Die Wel En Wee Van Afrikaner-Magnate (Afrikaans, Paperback)

Ebbe Dommisse

 (1 rating, sign in to rate)
List price R310 Loot Price R248 Discovery Miles 2 480 You Save R62 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

’n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende program van swart ekonomiese bemagtiging.

Vandag ding talle van hulle internasionaal mee. Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is die mediagroep omvorm tot ’n internasionale beleggingshouergroep wat op e-handel en die internet fokus. Johann Rupert het Richemont in die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot Afrika se grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel uitgebou het.

Fortuine verduidelik hoe hierdie en ander sakeleiers, waaronder Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Laurie Dippenaar, Roelof Botha, Hendrik du Toit en ’n aantal megaboere, hul sakeryke tot stand gebring het. Dit beskryf hul lewens- en sakefilosofieŽ en wat van hulle sulke suksesvolle entrepreneurs maak.

In onlangse tye het die ineenstorting van Steinhoff Internasionaal, die meubelhandelaar met Markus Jooste aan die stuur, ’n groot hap uit sommige van hierdie fortuine geneem. Jooste is die fokus van een van die hoofstukke, terwyl dit in ’n ander op die filantropiese projekte van hierdie superrykes val.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers SA
Country of origin: South Africa
Release date: April 2021
Authors: Ebbe Dommisse
Dimensions: 233 x 153 x 33mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 448
ISBN-13: 978-1-86842-756-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Business & Economics > Economics > Development economics
Books > Business & Economics > Business & management > Business strategy
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Social issues > General
Books > Business & Economics > Business & management > Ownership & organization of enterprises > General
Books > Biography > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Afrikaans > Besigheid en Ekonomie
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Business
Books > Promotion > Heritage Month > Biography
Books > Promotion > Heritage Month > Business
Books > Promotion > Heritage Month > Social Studies
LSN: 1-86842-756-0
Barcode: 9781868427567

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Fantasties

Fri, 18 Jun 2021 | Review by: Theuns V

Afrikaners bewys hier hoe hul sonder staatsinmenging en toelaes en deployment, in staat is en was om miljarders te word wat miljoene se salarisse betaal. Hul word egter nie waardeee. Hul is uniek en wonderlike boekstawing van superieure vermoee en prestasies.

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners