Send or share

Een Keer Om Die Son (Afrikaans, Paperback)

DIE AARDE HOU AAN MET DRAAI

As jy iemand verloor, gaan die lewe voort. Jý moet ook. Dit is wat die Van Wyk-gesin leer met een van hulle se dood.

Op ’n manier moet hulle sin maak uit wat gebeur het – en uit wat volg.

Daar is Ruan, die chirurg-pa wie se werk altyd eerste gekom het.

Markus, die matriekseun van wie almal groot verwagtinge het, wat bots met sy eie. Die drie jaar jonger Leandri wat besef sy het nooit haar ma geken nie. En Sophia wat met haar eerste skooljaar begin.

Veelbekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie TV-reeks, wat só die land se verbeelding aangegryp het, verwerk tot ’n aangrypende roman wat wyd byval sal vind.
R210
List Price R280
Save R70 25%

Pay from as little as R52.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2100

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

DIE AARDE HOU AAN MET DRAAI

As jy iemand verloor, gaan die lewe voort. Jý moet ook. Dit is wat die Van Wyk-gesin leer met een van hulle se dood.

Op ’n manier moet hulle sin maak uit wat gebeur het – en uit wat volg.

Daar is Ruan, die chirurg-pa wie se werk altyd eerste gekom het.

Markus, die matriekseun van wie almal groot verwagtinge het, wat bots met sy eie. Die drie jaar jonger Leandri wat besef sy het nooit haar ma geken nie. En Sophia wat met haar eerste skooljaar begin.

Veelbekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie TV-reeks, wat só die land se verbeelding aangegryp het, verwerk tot ’n aangrypende roman wat wyd byval sal vind.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions