Send or share

Een Vir Een (Afrikaans, Paperback)

’n Hittegolf verswelg die Kaap en gemoedere loop hoog.

Misdaadverslaggever Ami Prinsloo is na die Kaapstadse nuuskantoor verban nadat sy kwansuis drooggemaak het in Gauteng. Hier moet sy haarself van voor af bewys – veral aan die onverbiddelike redakteur, Greta Fischer. Wanneer jong rugbyspelers en hul ouers tydens ’n skoolwedstryd handgemeen raak, rapporteer Ami nie net die nuus nie, maar word sy ook ’n ooggetuie toe ’n vuisgeveg skrikwekkende gevolge het.

’n Veertienjarige seun verloor sy pa. Terwyl sy ondersoek instel na die rede vir die bakleiery, ontbloot sy ’n geheim wat haar bloed laat kook. Sy kan nie onbetrokke bly nie, al jaag dit sersant Lukas van Onselen die harnas in en al waarsku Fischer haar om nie haar eie kop te volg nie.

Soos die gevolge van hierdie één insident uitkring, besef Ami net weer: Geen misdaad bestaan ooit in isolasie nie. En dan begin die domino’s een vir een val . . .

R275
List Price R360
Save R85 24%

Pay from as little as R68.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2750

Non-Returnable

Delivery Advice

Pre-order

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

’n Hittegolf verswelg die Kaap en gemoedere loop hoog.

Misdaadverslaggever Ami Prinsloo is na die Kaapstadse nuuskantoor verban nadat sy kwansuis drooggemaak het in Gauteng. Hier moet sy haarself van voor af bewys – veral aan die onverbiddelike redakteur, Greta Fischer. Wanneer jong rugbyspelers en hul ouers tydens ’n skoolwedstryd handgemeen raak, rapporteer Ami nie net die nuus nie, maar word sy ook ’n ooggetuie toe ’n vuisgeveg skrikwekkende gevolge het.

’n Veertienjarige seun verloor sy pa. Terwyl sy ondersoek instel na die rede vir die bakleiery, ontbloot sy ’n geheim wat haar bloed laat kook. Sy kan nie onbetrokke bly nie, al jaag dit sersant Lukas van Onselen die harnas in en al waarsku Fischer haar om nie haar eie kop te volg nie.

Soos die gevolge van hierdie één insident uitkring, besef Ami net weer: Geen misdaad bestaan ooit in isolasie nie. En dan begin die domino’s een vir een val . . .

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg

Series

Ami Prinsloo

Release date

20 November 2026

Availability

To be released on 20 November 2026. You can pre-order this product. We should be able to ship between Friday, 27 Nov 2026 and Friday, 4 Dec 2026.

Authors

Dimensions

234 x 152mm (L x W)

Format

Paperback - Trade

Pages

304

ISBN-13

978-0-624-09642-9

Barcode

9780624096429

Languages

value

Categories

LSN

0-624-09642-4

Feast On Fiction

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions