Eerste Sprokies: Jan en die Boontjierank (Afrikaans, Paperback)


Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sê sy toe vir Jan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. “Ek wil julle koei hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou ryk sal maak.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

R91
List Price R105
Save R14 13%
Discovery Miles910
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sê sy toe vir Jan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. “Ek wil julle koei hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou ryk sal maak.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending In Books