Op 17-jarige ouderdom het plakkate, wat Natalie as vermis aangekondig het, op sosiale media mense se harte aangeraak – vandag is haar verhaal van verkragting, trauma, verwerping, verlies en moeilike lewensomstandighede ’n beeld van Genade.
Dit is nie net ’n verhaal van iemand wat God ontdek nie, maar ’n verhaal wat erken dat daar selfs in oorwinning steeds moeilike oomblikke is, want die liggaam onthou trauma. Met eerlikheid, emosie en hoop neem Natalie die leser op ’n reis deur die donkerste seisoene van haar lewe, van die trauma rondom haar Oupa, tot die skooldogtertjie wat vermis was en die mans wat later haar soeke na aanvaarding misbruik het.
Sy praat nie net oor haar aborsies, los verhoudings en siekwees nie, maar ook van genade, herstel en hoop. Veral hoop in die storms van haar lewe. Dit skree nie uit: “Ek het oorwin en nou is alles oké nie.” Dit sê: “Ek het oorwin, al is alles nie altyd oké nie.”
Die boodskap is: Dit is aanvaarbaar om vandag gebroke voor God en mense te staan.
Pay from as little as R53.75Learn more

Non-Returnable
Out of stock

Imprint | Naledi |
Release date | September 2026 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Natalie le Roux |
Dimensions | 213 x 137mm (L x W) |
Format | Paperback |
Pages | 200 |
ISBN-13 | 978-1-997476-60-3 |
Barcode | 9781997476603 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-997476-60-6 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions