0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Not currently available

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R153
Discovery Miles 1 530

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp (Afrikaans, Paperback)

Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle

 (sign in to rate)
Loot Price R153 Discovery Miles 1 530

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe die SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieel weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: July 2016
Authors: Elizabeth Wasserman
Illustrators: Astrid Castle
Dimensions: 223 x 152 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 56
ISBN-13: 978-0-624-06836-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-624-06836-6
Barcode: 9780624068365

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners