0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Not currently available

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek onder die see (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R153
Discovery Miles 1 530

Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek onder die see (Afrikaans, Paperback)

Elizabeth Wasserman; Illustrated by Astrid Castle

 (sign in to rate)
Loot Price R153 Discovery Miles 1 530

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ín ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . 8-10 jaar. Die keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ín Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ín mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ín diepsee-wereld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . Maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: July 2016
Authors: Elizabeth Wasserman
Illustrators: Astrid Castle
Dimensions: 222 x 154 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 56
ISBN-13: 978-0-624-06285-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-624-06285-6
Barcode: 9780624062851

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners