Janet En Die Gelukbringer (Afrikaans, Paperback)


Terwyl die seiljag in die tropiese hitte deur die golwe sny, is Tessa die eerste om die eiland te gewaar. Pulau-Tai: Janet se erfporsie. Die vaal streep op die horison is 'n droom wat werklikheid word - ses sorgvrye weke op 'n Suidsee-eiland! Maar gou besef Janet en haar maats dat daar four is op Pulau-Tai. Vreemde ligte snags en onheilspellende geluide op 'n onbewoonde eiland is nie juis 'n gerusstellende werklikheid nie. Janet begin wonder oor die hout beeldtjie en die geheimsinnige manier waarop haar pa dit van Borneo af aan haar gestuur het. En dit net voordat hy en haar ma hulle noodlottige terugvaart na Kaapstad aangepak het. Is die beeldjie werklik 'n gelukbringer? Moes dit nie liewer 'n ander naam gekry het nie? Uiteindelik is dit net Janet wat aan haar eiland bly glo. Net sy wat in die senutergende gebeure 'n logiese verklaring probeer vind - en die vakansie waarna sy en haar maats so uitgesien het, word ten slotte 'n avontuur vol vreemde ontdekkings.

R84
List Price R93
Save R9 10%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles840
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Terwyl die seiljag in die tropiese hitte deur die golwe sny, is Tessa die eerste om die eiland te gewaar. Pulau-Tai: Janet se erfporsie. Die vaal streep op die horison is 'n droom wat werklikheid word - ses sorgvrye weke op 'n Suidsee-eiland! Maar gou besef Janet en haar maats dat daar four is op Pulau-Tai. Vreemde ligte snags en onheilspellende geluide op 'n onbewoonde eiland is nie juis 'n gerusstellende werklikheid nie. Janet begin wonder oor die hout beeldtjie en die geheimsinnige manier waarop haar pa dit van Borneo af aan haar gestuur het. En dit net voordat hy en haar ma hulle noodlottige terugvaart na Kaapstad aangepak het. Is die beeldjie werklik 'n gelukbringer? Moes dit nie liewer 'n ander naam gekry het nie? Uiteindelik is dit net Janet wat aan haar eiland bly glo. Net sy wat in die senutergende gebeure 'n logiese verklaring probeer vind - en die vakansie waarna sy en haar maats so uitgesien het, word ten slotte 'n avontuur vol vreemde ontdekkings.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Kagiso

Country of origin

South Africa

Release date

November 1994

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

219 x 151 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

100

ISBN-13

978-0-7986-3036-8

Barcode

9780798630368

Languages

value

Categories

LSN

0-7986-3036-1



Trending On Loot