0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing > Adolescent children

Buy Now

Slaapgids Vir Babas En Peuters (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R134
Discovery Miles 1 340

Share your images

Slaapgids Vir Babas En Peuters (Afrikaans, Paperback)

Erica Neser

 (sign in to rate)
Loot Price R134 Discovery Miles 1 340

Bookmark and Share

Expected dispatch within 10 - 15 working days

Erica Neser het meer as 'n dekade se ervaring as borsvoedingkonsultant en babamasseringinstrukteur en het deur die jare n spesiale belangstelling in babas se slaappatrone ontwikkel op professionele en persoonlike vlak. Hierdie gids het begin as n artikel van twee bladsye vir die moeders by haar klinieke, en het aanhou groei namate sy oor die jare meer en meer geleer het oor slaap. "My doel met die gids is om jou n keuse van metodes en opinies te gee, sodat jy kan besluit wat die beste vir jou baba gaan werk. Ek het probeer om dit vol te laai met praktiese, sensitiewe en babavriendelike raad, maar dit steeds in n maklik leesbare formaat te hou (iemand het gese: n mens moet dit met moee oe in die halfdonker kan lees!).

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2006
Authors: Erica Neser
Dimensions: 240 x 171 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 96
ISBN-13: 978-1-86919-115-3
Barcode: 9781869191153
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > Child care & upbringing > Adolescent children
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Promotions
LSN: 1-86919-115-3

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners