Magersfontein, O Magersfontein! (Afrikaans, Paperback)


Soos alle speed-cops is Le Grange eintlik 'n filosoof. Wanneer hy 'n stoet van sewe motors teen 'n rasende vaart in die rigting van Modderfontein sien slinger, besef hy weereens die lewe is absurd – dis eers 'n Griekse, tragiese konsep, maar dan se die moderne mens nee! teen die onafwendbaarheid van die noodlot. Dit is hierdie laaste gedagte wat Le Grange dwing om voor die optog in te swaai, en die stoet met flikkerende ligte veilig na hul bestemming te begelei. Een keer verloor hy amper die stoet, maar dan antisipeer hy die kollektiewe behoefte van die groep en kom tot stilstand voor die yslike kennisgewing Magersfontein.

R251
List Price R260

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2510
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Soos alle speed-cops is Le Grange eintlik 'n filosoof. Wanneer hy 'n stoet van sewe motors teen 'n rasende vaart in die rigting van Modderfontein sien slinger, besef hy weereens die lewe is absurd – dis eers 'n Griekse, tragiese konsep, maar dan se die moderne mens nee! teen die onafwendbaarheid van die noodlot. Dit is hierdie laaste gedagte wat Le Grange dwing om voor die optog in te swaai, en die stoet met flikkerende ligte veilig na hul bestemming te begelei. Een keer verloor hy amper die stoet, maar dan antisipeer hy die kollektiewe behoefte van die groep en kom tot stilstand voor die yslike kennisgewing Magersfontein.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

196

ISBN-13

978-0-7981-4285-4

Barcode

9780798142854

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-4285-5



Trending On Loot