Ettie Bierman Keur 2 (Afrikaans, Paperback)


As die okkerneutbome bloei: 'n Prikkelende liefdesverhaal met die lugdiens as agtergrond. Daar was altyd net een man vir Amanda, haar verloofde, Louis van Ryneveld. Maar dan gryp die skrywer Conrad Marx haar vas om te verhoed dat sy beseer word toe die vliegtuig in die storm moet land. Meisie uit Meeubaai: Nadat sy vyf jaar tevore spoorloos verdwyn het, spoel die see eendag weer vir Arina Louw op die strand by Meeubaai uit. Maar sy het baie verander is dit werklik sy, Arina?. Skerwe van hoop: Na vier jaar van getroude lewe is Sandra en Gerhard Joubert se droom bewaarheid - hul eie kwekery! Hul beker van geluk loop oor toe dit bevestig word dat Sandra swanger is. Maar dan word Sandra se gehoor aangetas, en 'n muur van stilte verrys om haar.

R169
List Price R175

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

As die okkerneutbome bloei: 'n Prikkelende liefdesverhaal met die lugdiens as agtergrond. Daar was altyd net een man vir Amanda, haar verloofde, Louis van Ryneveld. Maar dan gryp die skrywer Conrad Marx haar vas om te verhoed dat sy beseer word toe die vliegtuig in die storm moet land. Meisie uit Meeubaai: Nadat sy vyf jaar tevore spoorloos verdwyn het, spoel die see eendag weer vir Arina Louw op die strand by Meeubaai uit. Maar sy het baie verander is dit werklik sy, Arina?. Skerwe van hoop: Na vier jaar van getroude lewe is Sandra en Gerhard Joubert se droom bewaarheid - hul eie kwekery! Hul beker van geluk loop oor toe dit bevestig word dat Sandra swanger is. Maar dan word Sandra se gehoor aangetas, en 'n muur van stilte verrys om haar.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Jasmyn

Country of origin

South Africa

Release date

December 2006

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

512

ISBN-13

978-0-624-04485-7

Barcode

9780624044857

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04485-8



Trending On Loot