Batseba, Die Onuitgesprokene (Afrikaans, Electronic book text)


Batseba, die onuitgesprokene is die vierde van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risiko's geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het 'n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wereld. Francine Rivers vertel die verhaal van 'n vrou se reis van onskuld tot wanhoop, en van die God wat haar herstel het. Vir baie mense beteken Batseba se naam verleiding en sonde. Tog het God vir Batseba sy eie genoem; waardig om deel te wees van die nalatenskap van sy Seun. Ingesluit is 'n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.

R50
List Price R60
Save R10 17%
Discovery Miles500
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Batseba, die onuitgesprokene is die vierde van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risiko's geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het 'n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wereld. Francine Rivers vertel die verhaal van 'n vrou se reis van onskuld tot wanhoop, en van die God wat haar herstel het. Vir baie mense beteken Batseba se naam verleiding en sonde. Tog het God vir Batseba sy eie genoem; waardig om deel te wees van die nalatenskap van sy Seun. Ingesluit is 'n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Series

Stamboom Van Genade

Release date

May 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

ISBN-13

978-1-4316-0744-0

Barcode

9781431607440

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0744-4



Trending On Loot