Vlam In Die Sneeu - Die Liefdesbriewe Van Andre P Brink & Ingrid Jonker (Afrikaans, Hardcover)


Op 29 April 1963 stuur die 30-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink. Sy bedank die 28-jarige skrywer vir blomme en ’n brief wat hy aan haar besorg het. In die meer as tweehonderd skrywes wat hierna tussen die twee volg, ontvou sekerlik die bekendste liefdesverhouding in die Afrikaanse literêre geskiedenis. Jonker se finale brief aan Brink is gedateer 18 April 1965 – drie maande voordat sy die see in loop by Drieankerbaai.

’n Halfeeu later word lesers se verbeelding steeds aangegryp deur die hartstog van dié teer, dikwels stormagtige verhouding.

In Desember 2014, drie maande voor sy dood, het André P. Brink die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker vir publikasie aangebied. Die briewe is nog nooit voorheen gepubliseer nie en sluit onbekende persoonlike foto’s in.


R301
List Price R350
Save R49 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3010
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Op 29 April 1963 stuur die 30-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink. Sy bedank die 28-jarige skrywer vir blomme en ’n brief wat hy aan haar besorg het. In die meer as tweehonderd skrywes wat hierna tussen die twee volg, ontvou sekerlik die bekendste liefdesverhouding in die Afrikaanse literêre geskiedenis. Jonker se finale brief aan Brink is gedateer 18 April 1965 – drie maande voordat sy die see in loop by Drieankerbaai.

’n Halfeeu later word lesers se verbeelding steeds aangegryp deur die hartstog van dié teer, dikwels stormagtige verhouding.

In Desember 2014, drie maande voor sy dood, het André P. Brink die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker vir publikasie aangebied. Die briewe is nog nooit voorheen gepubliseer nie en sluit onbekende persoonlike foto’s in.

Customer Reviews

Average Rating  (2 Customers)




Trending On Loot