In die Sterre Geskryf (Afrikaans, Paperback)


Liefde tussen swaarde ...

Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op 'n seerowerskip. Hulle word egter deur 'n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. Maar Papillon neem 'n eed dat sy op El Capitàn sal wraak neem, hoe lank dit ook al duur, haar dag sal kom. Maande lank, oor oseane en selfs aan die Kaap de Goede Hoop, te midde van groot gevare en ontbering, volg sy hierdie man wat haar geluk gesteel het. Sy verontagsaam selfs die Kaapse goewerneur se besluite oor wat verder in haar lewe moet gebeur. El Capitàn, daarenteen, sit sy soektog voort na die Peregrina, 'n gesogte pêrel wat die toekomstige Spaanse koningin toekom as deel van haar bruidskat.

Toe hulle paaie weer kruis, moet Papillon teenoor haarself erken dat die wraak wat sy gekoester het stadig maar seker gemengde gevoelens geword het. Hoe anders, in die aangesig van 'n man wat so sterk en dapper sy posisie handhaaf te midde van 'n ruwe klomp seerowers? Is dit daaroor of bloot omdat sy nie langer teen sy manlike aantrekkingskrag kan veg nie? Haat sy hom of het sy hom liefgekry? Dit is die vraag wat Papillon nie beantwoord kry nie.


R142
List Price R165
Save R23 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Liefde tussen swaarde ...

Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op 'n seerowerskip. Hulle word egter deur 'n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. Maar Papillon neem 'n eed dat sy op El Capitàn sal wraak neem, hoe lank dit ook al duur, haar dag sal kom. Maande lank, oor oseane en selfs aan die Kaap de Goede Hoop, te midde van groot gevare en ontbering, volg sy hierdie man wat haar geluk gesteel het. Sy verontagsaam selfs die Kaapse goewerneur se besluite oor wat verder in haar lewe moet gebeur. El Capitàn, daarenteen, sit sy soektog voort na die Peregrina, 'n gesogte pêrel wat die toekomstige Spaanse koningin toekom as deel van haar bruidskat.

Toe hulle paaie weer kruis, moet Papillon teenoor haarself erken dat die wraak wat sy gekoester het stadig maar seker gemengde gevoelens geword het. Hoe anders, in die aangesig van 'n man wat so sterk en dapper sy posisie handhaaf te midde van 'n ruwe klomp seerowers? Is dit daaroor of bloot omdat sy nie langer teen sy manlike aantrekkingskrag kan veg nie? Haat sy hom of het sy hom liefgekry? Dit is die vraag wat Papillon nie beantwoord kry nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Series

Super Romanza

Release date

2019

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 32mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

304

ISBN-13

978-0-7993-9156-5

Barcode

9780799391565

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-9156-5



Trending On Loot