Galop: Perdestories (Afrikaans, Paperback)


Perde, en mense, se harte sit in hulle oe. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oe ... Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde. Van Elizabeth Wasserman se verhaal oor ’n perd van ’n ander kleur wat sy opwagting in ’n rykmansbuurt maak, tot Nelia Engelbrecht se perde-spookstorie en Jaco Jacobs se aangrypende verhaal oor hoe ’n perd jou kan leer om weer te vertrou ...

R130
List Price R150
Save R20 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1300
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Perde, en mense, se harte sit in hulle oe. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oe ... Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde. Van Elizabeth Wasserman se verhaal oor ’n perd van ’n ander kleur wat sy opwagting in ’n rykmansbuurt maak, tot Nelia Engelbrecht se perde-spookstorie en Jaco Jacobs se aangrypende verhaal oor hoe ’n perd jou kan leer om weer te vertrou ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

October 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

211 x 137 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-7993-6252-7

Barcode

9780799362527

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6252-2



Trending On Loot