Geagte skrywer is 'n keur uit die briewe wat sy as verhaalredakteur aan skrywers geskryf het wat verhale aan haar gestuur het.
Non-Returnable
Ships in 6 - 10 working days
Geagte skrywer is 'n keur uit die briewe wat sy as verhaalredakteur aan skrywers geskryf het wat verhale aan haar gestuur het.
Hierdie boek het in my "You might like this" lys verskyn. Ek het gedink hoekom nie? Ek was verras met die inhoud en kon die boek nie neersit nie. My potlood het oortyd gewerk deurdat ek belangrike punte uitgewys het. Alhoewel hierdie boek gaan oor skryf vir tydskrifte het ek baie nuttige wenke gekry waarvan baie ooreengestem het met wat in die Afrikaanse Skryfgids en in Om te skryf behandel en uitgewys word. Hierdie is 'n boek wat die voornemende skrywer goeie idees kan gee en kan selfs antwoorde gee oor waarom jou verhaal nie aanvaar is deur 'n tydskrif nie. Die enigste leemte in die boek is dat die oorspronklike verhaal waarop repliek gelewer is nie in die boek verskyn nie - waarskynlik aangesien dit dan die boek te lywig sou maak. Ek beveel hierdie boek beslis aan vir voornemende en beginner skrywers. Geagte skrywer hoort op jou boekrak.
Imprint | Protea Boekhuis |
Country of origin | South Africa |
Release date | April 2003 |
Availability | Expected to ship within 6 - 10 working days |
Authors | Engela Linde van Rooyen |
Dimensions | 212 x 136 x 31mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 160 |
ISBN-13 | 978-1-86919-030-9 |
Barcode | 9781869190309 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-86919-030-0 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions