0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > War fiction

Buy Now

Die Generaal - 'n Roman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R42 (14%)

Die Generaal - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)

Hans Pienaar

 (sign in to rate)
List price R300 Loot Price R258 Discovery Miles 2 580 You Save R42 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Daar is ’n klop aan die deur. My vinger wil nie verder saamtrek nie. My hart hamer die sekondes in my ore om. Wat sal gebeur as ek die sneller trek?

Johan is negentien en in die weermag. Wanneer die adjudant hom inlig dat hy na Seksie C in die Zambesivallei gestuur word om onreŽlmatige ontgroening te ondersoek, pak ’n ongekende opgewondenheid hom beet. Maar dit is korte duur, want Johan besef gou hy is nie opgewasse teen die weermag nie. Ter ontvlugting besoek Johan pasnaweke sy ouer neef Ben in Pretoria. Ben, die rebelse seun van die generaal. Ben wat sy eie oorlog veg.

Die Generaal is ’n onthutsende, oorrompelende en aangrypende verhaal wat die absurditeit van die Grensoorlog en die verwoestende impak daarvan op jong mans se lewens met sensitiwiteit teken.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa
Country of origin: South Africa
Release date: October 2018
Authors: Hans Pienaar
Dimensions: 234 x 153 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 318
ISBN-13: 978-0-624-08581-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
LSN: 0-624-08581-3
Barcode: 9780624085812

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners