Send or share

Harlekyn (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.
R135
List Price R185
Save R50 27%

Pay from as little as R33.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1350

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig – voordat die nagmerrie permanent word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions