Send or share

Helde van die Bybel (Afrikaans, Hardcover)

Herontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde! Wanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word. Lees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël 'n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?

Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.
R223
List Price R250
Save R27 11%

Pay from as little as R55.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2230

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Herontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde! Wanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word. Lees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël 'n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?

Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Release date

June 2026

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

,

Format

Hardcover

Pages

12

ISBN-13

978-0-7981-8611-7

Barcode

9780798186117

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-8611-9
Feast On Fiction

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions