Liefde is nie tjoklits nie (Afrikaans, Electronic book text)


Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oe so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dit is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oe het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens? Die 5e in ’n reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en bikini’s; 2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie; 3. My hart klop muffins; 4. Ouens is nes ekstra bagasie; 5. Liefde is nie tjoklits nie; 6. Soene op ’n Suzuki.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oe so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dit is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oe het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens? Die 5e in ’n reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en bikini’s; 2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie; 3. My hart klop muffins; 4. Ouens is nes ekstra bagasie; 5. Liefde is nie tjoklits nie; 6. Soene op ’n Suzuki.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

March 2013

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Electronic book text

Pages

120

ISBN-13

978-0-7981-5685-1

Barcode

9780798156851

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5685-6



Trending On Loot