0
Your cart

Your cart is empty

Books

Not currently available

Liefde met gevoel (Afrikaans, Electronic book text)
Liefde met gevoel (Afrikaans, Electronic book text): Helena Hugo

Liefde met gevoel (Afrikaans, Electronic book text)

Helena Hugo

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Laerskoolonderwyser Magriet sit in 'n penarie met Walter. Sy't gedink hy's die een, maar o wee! 'n Seevakansie by sy ouerhuis, waar daar van haar verwag is om heeldag en aldag vis te vang, vis te eet, vis te bewerk ... Dis nou vir haar duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie, en nie net oor die vis nie maar hoe om van hom ontslae te raak? Wanneer sy boonop weens 'n besering fisioterapie moet kry, en haar terapeut die mooiste man is wat sy in haar hele lewe gesien het, raak die saak kritiek. Maar Pierre, die fisio, het 'n vreeslik sexy meisie en is in elk geval hoogs professioneel met Magriet; sy staan nie 'n kans nie. Tog ... 'n meisie mag darem droom ...

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: September 2012
Authors: Helena Hugo
Dimensions: 210 x 148mm (L x W)
Format: Electronic book text
Pages: 224
ISBN-13: 978-0-624-05638-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books
LSN: 0-624-05638-4
Barcode: 9780624056386

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners