0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R24 (17%)

Share your images

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback)

Henk Gous

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R24 (17%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Inspirasie om jou emmerskop-lys te verander in ’n leeflys wat die lewe vandag vier.

Soveel van ons leef met ’n emmerskop-lys; daardie dinge wat ons eendag gaan doen as ons afgetree het, as die kinders uit die huis is, as ons skip inkom. Dit kan iets groots wees soos ʼn toer deur Europa, of iets kleins soos om te leer kitaar speel.

Maar Henk Gous s jou emmerskop-lys moenie ’n eendag-lys wees nie, dit moet eintlik ’n lf-lys wees. Met Leef jou emmerskop-lys n wys hy lesers hoekom dit waardevol is om ’n leeflys nou neer te skryf – ’n lys met dit wat vir jou uniek is. Dan wys hy hoe om daardie ver en vae eendag-dinge stap vir stap te omskep in dinge wat ons nou reeds moet leef deur dit te ontwikkel, te oordink, te praat, te skryf, te sorteer, en uiteindelik te doen en te geniet. Dit is ’n inspirerende boek vir enige leser.

Want die grootste geskenk in die lewe is om elke dag voluit te lwe.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Henk Gous
Format: Paperback
Pages: 116
ISBN-13: 978-1-4316-2257-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
LSN: 1-4316-2257-5
Barcode: 9781431622573

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners