Lewensreis Met Die Lewende God (Afrikaans, Book)


Beleef God het lesers bekend gestel aan die sewe realiteite betrokke by die belewing van God. Maar as ons wil voortgaan om God te beleef, moet ons saam met Hom op reis gaan. Lewensreis met die lewende God sal lesers wys hoe God die sewe realiteite in hul lewens gebruik en hul voorstel aan die vier perspektiewe van God se doel deur sy mense: God kies mense om sy doel in hierdie wêreld te bereik; hoe om met God te reis dwarsdeur die lewe; hoe jou lewe die kerk van Christus op reis met God beïnvloed; die 360-grade uitsig vanaf die ewigheid. Lesers sal leer om te alle tye God aan die werk te beleef – en so ’n persoonlike, liefdevolle verhouding met Hom begin en saam met Hom werk. Dan word hulle deel van God se reisgeselskap.

R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Beleef God het lesers bekend gestel aan die sewe realiteite betrokke by die belewing van God. Maar as ons wil voortgaan om God te beleef, moet ons saam met Hom op reis gaan. Lewensreis met die lewende God sal lesers wys hoe God die sewe realiteite in hul lewens gebruik en hul voorstel aan die vier perspektiewe van God se doel deur sy mense: God kies mense om sy doel in hierdie wêreld te bereik; hoe om met God te reis dwarsdeur die lewe; hoe jou lewe die kerk van Christus op reis met God beïnvloed; die 360-grade uitsig vanaf die ewigheid. Lesers sal leer om te alle tye God aan die werk te beleef – en so ’n persoonlike, liefdevolle verhouding met Hom begin en saam met Hom werk. Dan word hulle deel van God se reisgeselskap.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

March 2002

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Book

Pages

320

ISBN-13

978-1-86823-437-0

Barcode

9781868234370

Languages

value

Categories

LSN

1-86823-437-1



Trending On Loot