0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour > Humour collections & anthologies

Not currently available

Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R154
Discovery Miles 1 540
You Save: R41 (21%)

Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe (Afrikaans, Paperback)

Herman Lategan; Edited by Amanda Botha

 (sign in to rate)
List price R195 Loot Price R154 Discovery Miles 1 540 You Save R41 (21%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Herman Lategan is ʼn flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy ʼn toeris in die demi-monde, ʼn landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lÍ die mens en homself tot op die been bloot.

Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die “skyn van voorstedelike rustigheid” die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak “gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend.” Hy het ’n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.

Lesers van Rapport het lank gevra vir ’n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier Ūs hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar ’n tweede afdeling: ʼn poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet ’n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos ’n literÍre smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers SA
Country of origin: South Africa
Release date: October 2014
Authors: Herman Lategan
Editors: Amanda Botha
Dimensions: 210 x 148 x 16mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 197
ISBN-13: 978-1-86842-626-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Humour
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Special features > Short stories
Books > Fiction > Special features > Fiction anthologies & collections
Books > Sport & Leisure > Humour > Humour collections & anthologies
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
LSN: 1-86842-626-2
Barcode: 9781868426263

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners