0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Hier Staan Ek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R170
Discovery Miles 1 700
You Save: R50 (23%)

Hier Staan Ek (Afrikaans, Paperback)

 (1 rating, sign in to rate)
List price R220 Loot Price R170 Discovery Miles 1 700 You Save R50 (23%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Duisende mense in die Afrikaanse gemeenskap voel verwyderd van die fundamentalistiese en dogmatiese sienings van Christenskap en verlaat die tradisionele kerke in hul hordes. Hulle voel dikwels skuldig en alleen en is onder die indruk dat daar iets met hulle fout is. Getrou aan hul Afrikaanse karakter, soek hulle nuwe gespreksgenote en gemeenskappe waarin hulle hul nuwe spiritualiteit kan uitdruk. Hierdie boek is die resultaat van sodanige gesprekke.

Dit sluit in die getuienis van bekende en prominente Afrikaanse meningsvormers, soos Izak du Plessis, Piet Muller, Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg en Lina Spies.

Wat hierdie boek nog meer spesiaal maak, is die bydraes van vyf praktiserende predikante wat anoniem skryf, aangesien hulle nie kan sÍ wie hulle is nie.

General

Imprint: Griffel Media
Release date: June 2011
Dimensions: 230 x 148 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 304
ISBN-13: 978-1-920424-24-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-920424-24-5
Barcode: 9781920424244

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Wed, 16 Nov 2011 | Review by: Leon A

'n Resensie van hierdie boek verskyn op Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit se webwerf. Hier is die skakel. http://www.spiritualiteit.co.za/boek-hier-staan-ek.php

Did you find this review helpful? Yes (1) | No (0)

Partners