Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan
heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy ’n briljante
idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks
te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom? Speeltyd vir Rakker
is die derde boek in ’n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong
diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se
avonture. ’n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige
illustrasies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!