0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Religious & spiritual

Buy Now

Hykie Berg: My Storie van Hoop (Paperback) Loot Price: R181
Discovery Miles 1 810
You Save: R29 (14%)
Hykie Berg: My Storie van Hoop (Paperback): Hykie Berg, Marissa Coetzee

Hykie Berg: My Storie van Hoop (Paperback)

Hykie Berg, Marissa Coetzee

 (sign in to rate)
List price R210 Loot Price R181 Discovery Miles 1 810 You Save R29 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Hykie Berg is ín bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies-hospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners