Send or share

In die hemel eet 'n mens mieliepap: Grade 7 - 12 (Afrikaans, Paperback)

"Waar is Dachau?" stamel Daniel. "Wat het ons gedoen dat ons ... dat ons daarheen moet gaan?" "Jy is 'n Jood," se Toiingkop saaklik. "Jy's met die verkeerde neus en die verkeerde vel en die verkeerde kleur hare en die verkeerde voorvaders gebore. Jy's die Joodse Probleem ..." Die vyftienjarige Daniel Rosendorf en sy ma kuier by familie in Bloemfontein toe sy pa uit Munchen laat weet dat daar nou plek is by die vioolbouer. Met warm goed, 'n joernaal, lapsak en vyf potlode vertrek hy na Europa met die Union Castle. In Munchen is alles egter nie meer dieselfde nie ... Die vuurhoutjiedooshuisie waarin hy en sy familie woon, is leeg en verwaarloos. Pa en Abigail het "in die nag weggegaan". En ruik hy sleg dat Elfriede met die bottelglas-oe hom so snaaks behandel? Daniel se lewe verander ingrypend wanneer hy deur Duitse soldate geforseer word om op die vragmotor te klim. Het hy genoeg chutzpah om hom deur die taaiste stryd van sy lewe te sien?. In die hemel eet 'n mens mieliepap is 'n meevoerende jeugverhaal wat die leser in kontak sal bring met 'n kaleidoskoop van intense gevoelens. Die onoorwinbare gees van die mens word treffend deur die pryswennerskrywer Maretha Maartens uitgebeeld.
R158

Pay from as little as R39.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1580

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

"Waar is Dachau?" stamel Daniel. "Wat het ons gedoen dat ons ... dat ons daarheen moet gaan?" "Jy is 'n Jood," se Toiingkop saaklik. "Jy's met die verkeerde neus en die verkeerde vel en die verkeerde kleur hare en die verkeerde voorvaders gebore. Jy's die Joodse Probleem ..." Die vyftienjarige Daniel Rosendorf en sy ma kuier by familie in Bloemfontein toe sy pa uit Munchen laat weet dat daar nou plek is by die vioolbouer. Met warm goed, 'n joernaal, lapsak en vyf potlode vertrek hy na Europa met die Union Castle. In Munchen is alles egter nie meer dieselfde nie ... Die vuurhoutjiedooshuisie waarin hy en sy familie woon, is leeg en verwaarloos. Pa en Abigail het "in die nag weggegaan". En ruik hy sleg dat Elfriede met die bottelglas-oe hom so snaaks behandel? Daniel se lewe verander ingrypend wanneer hy deur Duitse soldate geforseer word om op die vragmotor te klim. Het hy genoeg chutzpah om hom deur die taaiste stryd van sy lewe te sien?. In die hemel eet 'n mens mieliepap is 'n meevoerende jeugverhaal wat die leser in kontak sal bring met 'n kaleidoskoop van intense gevoelens. Die onoorwinbare gees van die mens word treffend deur die pryswennerskrywer Maretha Maartens uitgebeeld.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa

Country of origin

South Africa

Series

MML literature

Release date

April 2007

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

210 x 150 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

120

ISBN-13

978-0-636-07798-0

Barcode

9780636077980

Languages

value

Categories

LSN

0-636-07798-5

Festive Book Recommendations

COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions